외국어 채널

002 Die jongmanne what vir hom gewerk het, het gesê : "Die koning moet sê hulle moet vir hom die mooie jongmeisies soek,
003 Hy moet in al die provinsies waaroor hy regeer, mense kies en aanstel om all die jongmeisies te soek, en vir hulle die meisies na die stad Susan toe laat bring, en vir die meisies in die kamer vir die vroue laat bymekaarkom, en vir Hegai, die amptenaar van die koning, die meisies daar laat oppas, en vir hulle al die meisies mooi laat maak,
004 en vir die meisie van wie die koning die meeste hou, koningin laat word na Vasti ." Die koning het gedink dit was 'n goeie plan, en hy het dit gedoen.